-
Psalms 47
- 1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
- 2 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met 'n stem van gejubel!
- 3 Want die HERE, die Allerhoogste, is gedug, 'n groot Koning oor die hele aarde.
- 4 Hy bring volke onder ons en nasies onder ons voete.
- 5 Hy kies ons erfdeel vir ons uit, die trots van Jakob wat Hy liefhet. Sela.
- 6 God vaar op met gejuig, die HERE met basuingeklank.
- 7 Psalmsing tot eer van God, psalmsing! Psalmsing tot eer van ons Koning, psalmsing!
- 8 Want God is Koning van die hele aarde; psalmsing met 'n onderwysing.
- 9 God regeer oor die nasies; God sit op sy heilige troon. Die edeles van die volke het vergader — 'n volk van die God van Abraham; want aan God behoort die skilde van die aarde. Hoog verhewe is Hy!
-
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.