- 
		Psalms 29
- 1 'n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte!
 - 2 Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!
 - 3 Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die HERE is op die groot waters.
 - 4 Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid.
 - 5 Die stem van die HERE breek seders; ja, die HERE verbreek die seders van die Líbanon;
 - 6 en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die Líbanon en Sirjon soos 'n jong buffel.
 - 7 Die stem van die HERE slaan daar vuurvlamme uit.
 - 8 Die stem van die HERE laat die woestyn bewe; die HERE laat die woestyn van Kades bewe.
 - 9 Die stem van die HERE laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Heerlikheid!
 - 10 Die HERE het gesit oor die Watervloed; ja, die HERE sit as Koning tot in ewigheid.
 - 11 Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede.
 
 - 
		
 - 
		
 - 
		King James Version (kjv)
- Afrikaans
 - Albanian
 - Arabic
 - Armenian
 - Basque
 - Breton
 - Calo
 - Chamorro
 - Cherokee
 - Chinese
 - Coptic
 - Croatian
 - Czech
 - Danish
 - Dari
 - Dutch
 - 
			English
		American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
 - English and Klingon.
 - Esperanto
 - Estonian
 - Finnish
 - French
 - German
 - Gothic
 - Greek
 - Greek Modern
 - Hebrew
 - Hungarian
 - Italian
 - Japanese
 - Korean
 - Latin
 - Latvian
 - Lithuanian
 - Malagasy
 - Malayalam
 - Manx Gaelic
 - Maori
 - Mongolian
 - Myanmar Burmse
 - Ndebele
 - Norwegian bokmal
 - Norwegian nynorsk
 - Pohnpeian
 - Polish
 - Portuguese
 - Potawatomi
 - Romanian
 - Russian
 - Scottish Gaelic
 - Serbian
 - Shona
 - Slavonic Elizabeth
 - Spanish
 - Swahili
 - Swedish
 - Syriac
 - Tagalog
 - Tausug
 - Thai
 - Tok Pisin
 - Turkish
 - Ukrainian
 - Uma
 - Vietnamese
 
 
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
	Should you have another session key from a previous session.
	You can add it here to load your previous session.
				