-
Job 26
- 1 Maar Job het geantwoord en gesê:
- 2 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp!
- 3 Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak!
- 4 Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou uitgegaan?
- 5 Die skimme is beangs onder die waters en onder die bewoners daarvan.
- 6 Naak lê die doderyk voor Hom, en die plek van vertering het geen bedekking nie —
- 7 voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks;
- 8 wat die waters saambind in sy wolke sonder dat die wolkgevaarte daaronder skeur;
- 9 wat die gesig van die troon toehou deurdat Hy sy wolk daaroor uitsprei.
- 10 Hy het 'n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig.
- 11 Die pilare van die hemel wankel en staan verstom weens sy dreiging.
- 12 Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab.
- 13 Deur sy asem word die hemel helder; sy hand het die vinnige slang deurboor.
- 14 Kyk, dit is maar die uitlopers van sy weë, en wat 'n fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan?
-
-
King James Version (kjv)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.